» 
 » 
The All Alls - Push Up Song



Текст песни Misc Unsigned Bands - The All Alls - Push Up Song

The All Alls - Push Up Song
Misc Unsigned Bands
Ons almal ken ń ou wat van spiere bou hou
Sit heeldag by die gym ryg net protein bars in
Is daar in die oggend tot laat in die aand
Moet nie waag om te vra waar was hy gisteraand

Hy het ń vyf jaar membership
Buig ysters vir ń lewe tot hy begin te bewep

Hoeveel push-ups kan jy doen?
Nog so enetjie dan is dit n miljoen
Hoeveel sit-ups kan jy sit?
Nog so twee want jy is mos the
Shift to the left en shift to the right
Al die oefeninge maak jou spiere tight 
Hoeveel push-ups kan jy doen . . . Is dit dan ń triljoen

Want dis ń shake in die oggend in die middag in die aand
Alles moet mos oor spierbou 
Ry fiets en draf bly op een plek staan gaan
Roei daai bootjie sonder die spaan
https://lyrics.primanota.net/misc-unsigned-bands/all-alls-push-up-song.htm