» 
 » 
Jcoc - Ons Is Almal Hier Tesaam



Текст песни Misc Unsigned Bands - Jcoc - Ons Is Almal Hier Tesaam

Jcoc - Ons Is Almal Hier Tesaam
Misc Unsigned Bands
Ons is almal hier tesaam,
Vergader in Sy naam verheerlik Hom. 
Tot die dood was Hy getrou 
en daardeur is ons nou Sy eiendom. 
Laat ons maak soos Hy ons sê, 
mekaar steeds lief te hê 
en Hom bo alles eer. 
Loof Hom Christus die Heer.
https://lyrics.primanota.net/misc-unsigned-bands/jcoc-ons-is-almal-hier-tesaam.htm